Plaaslike owerheide se geldsake steeds beroerd

2026-06-25 01:13


Die ouditeur-generaal (OG) se jongste verslag oor plaaslike owerhede se geldsake is vandag bekend gemaak. Alice Muller, portefeuljehoof by die ouditeur-generaal van Suid-Afrika, gesels oor die sleutelbevindings.

#Plaaslike #owerheide #geldsake #steeds #beroerd

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

30