Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededingingsreg by Werksmans Prokureurs, gesels oor hoe doeltreffend die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (Popia) is, terwyl Suid-Afrikaanse organisasies meer data-oortredings as ooit tevore aanmeld.
#Popiawet #nie #genoeg #SuidAfrikaners #data #beskerm #nie