Elle-Sarah Rossato, vennoot en hoof van belasting en dispuutoplossing by PwC Suid-Afrika, gesels oor die grondwethof se beslissing dat tweedehandse goud nie kwalifiseer vir nulkoers onder die BTW-wet nie.
#Hof #beslis #oor #BTW #tweedehandse #goud