Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, gesels oor ’n nuwe tegnologie wat kan help om te verseker dat KI-gemanipuleerde foto’s en video’s niemand mislei nie.
#Dié #tegnologie #kan #seker #maak #KIgemanipuleerde #fotos #videos #flous #niemand #nie