Redefine Properties het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Februarie bekend gemaak, en die verdeelbare inkomste is 7,4% hoër. Die groep se finansiële hoof, Leon Kok, bespreek die resultate.
#Redefine #sien #positiewe #tekens #die #ekonomie