Dr. Manie Kriel, adjunkvoorsitter van die Southern African Institute of Mining and Metallurgy en uitvoerende hoof van VBKOM, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die mynboubedryf in Suid-Afrika en wat hy doen om te ontspan.#Ingenieurswese #het #nog #altyd #deur #gevloei
Ingenieurswese het nog altyd deur sy are gevloei
2026-05-07 19:43